Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas 15 km van Stanford en 38 km van Hermanus in die Overberg-streek af.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 3 aparte eenhede wat naby die hoofhuis geleë is. Die eenhede en hoofhuis kan apart of saam bespreek word en kan 17 gaste akkommodeer.

Die hoofhuis is geskik vir 6, maar kan tot 11 gaste akkommodeer. Daar is 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, toegeruste kombuis, leefarea en 'n lieflike stoep waar gaste kan braai. Die houtdek het ook 'n warmbad.

Die aparte eenhede het 'n dubbelbed in die slaaparea wat van die kombuisie en badkamer geskei word met 'n muur. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit bergfietsroetes, besoeke aan Elim en Baardskeerdersbos, wynplase en restaurante in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tamsyn N
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful location. Loved our stay! The accommodation was exactly as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Su-marie P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed ingerigte akkommodasie met baie stilte en kos vir die siel. Marlene het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen sodat ons die rugby kon k...
Sien meer
Sep 2023
Roslyn J
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. Everyone had a lovely time. Had a special weekend with family. 9 of us in total. The hot tub is well-used. The owner was avai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Nerien C
Saam met vriende
5.0
Lekker naweekwegbreek. Pragtige, gerieflike huis vir 'n groter gesin of groep vriende. Huis is heerlik ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Knus b...
Sien meer
Jul 2023
Amanda F
5.0
Onvergeetlik lekker gerus. Ons as 'n groep vriendinne het dié naweek bietjie weggebreek om ons batterye weer vol te kry, en was dit nou die lekkerste ...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang