Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas wat 15 km vanaf Standford en 38 km vanaf Hermanus, in die Overberg-streek geleë is.

Verblyf word in óf die hoofhuis óf 3 aparte eenhede langs die hoofhuis gebied. Die eenhede en hoofhuis kan apart of as 'n geheel bespreek word om groter groepe van tot 17 mense te akkommodeer.

Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste maar kan altesaam 11 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 3 slaapkamers asook 'n solderslaapkamer, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis, leefarea en 'n lieflike stoep waar gaste 'n braai kan geniet of net kan ontspan. Daar is ook 'n borrelbad op die houtdek.

Die aparte eenhede het elk 'n dubbelbed in die slaaparea wat deur 'n muur van die kombuisie en badkamer geskei is. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenhede het ook kombuisies wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit bergfietsryroetes, daguitstappies na Elim of Baardskeerdersbos, wynplase en restaurante in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang