Zwartberg View Mountain Lodge
Beskrywing
Hierdie chalets het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n privaat afgesonderde dek met 'n uitsig oor die vallei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, waaiers vir die somer en muurverwarmers vir die winter. Daar is lugversorging in alle chalets. 'n Klein kluisie vir waardevolle items is in elke kamer beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Hierdie chalets is ongeveer 300 m vanaf die hooflodge/ swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 10 betaal R650.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljee het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie wat goed toegerus is en 'n toegeboude bosbraai. Dit is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie of 'n gesin met 'n babatjie of 'n klein kind. Kampkotte en 'n ekstra enkelbed kan teen ekstra koste voorsien word. Daar is lugversorging en 'n klein kluis in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 10 betaal R650.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet is geskik vir 'n groter gesin. Dit het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea, asook 'n kombuis met 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kaggel. Buite is daar braaigeriewe. Daar is lugversorging en 'n klein kluis in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Kinders tussen 2 en 10 betaal R650.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergelegenstraat, Oudtshoorn, 1065, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang