Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Zwartkloof Private Game Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gamedrive was awesome en die vlakvark en eekhoring besoeke by huis baie geniet. Awesome plek, rustig, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

An overall wonderful, relaxing stay. Amazing stay, the owner was very helpful. The house has everything you need and more. Highly recommend staying there. There is no WiFi or television but honestly did not miss it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Wonderfully relaxing! We had a special requests from the owners of hosts prior to our arrival, and they went out of their way to accommodate us. The house is fully equipped with anything you might need, I really did not want for anything else in the house. The owners checked in on us regularly, making sure we were satisfied. I can really recommend this beautiful house for anyone who wants to relax in luxury.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaye
31 Zwartkloof Private Game Reserve
It is always a pleasure to host people like Mareda and her family. We strive to give our clients the very best. They come first!

Liesbeth B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Heerlike bosveldvakansie naby Pretoria. Zwartkloof bied 'n ware wilderniservaring lekker naby aan Pretoria. Binne 5 km vanaf die hoofpad tussen Bela-Bela en Thabazimbi voel dit of jy diep in die berge en wildernis is. 'n Wildrit om die eksotiese diere op die plaas te besigtig het 'n spesiale dimensie bygevoeg. Die pragtig-versorgde piekniek- en speelarea, met swembaddens vir lafenis, bied goeie afleiding. Ons beplan alreeds ons volgende besoek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Romarno B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2021

Ek sal dit graag aanbeveel. Dit is regtig 'n baie net en mooi gekykte huis. Die huis is skoon, en regtig in orde. Elke kamer het sy eie badkamer, die kombuis het alle items wat benodig word, tot vir 'n potjie. Elke kamer het sy eie aircon. Dit was regtig 'n rustige en mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Kaye
31 Zwartkloof Private Game Reserve
Thank you, Romarno. It's not always that one get a good review. We are pleased to have had guests like yourselves. We will gladly host you and your family again in the future. Your return will be most welcome and thank you once again. Kind regards, Kaye

Roseline R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Phenomenal experience. Our stay at Zwartkloof was the best. The nature experience was really what my friends and I needed. I will definitely go back again. Enjoyed my time there. And the house is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaye
31 Zwartkloof Private Game Reserve
Thank you Rosaline, It was a such a pleasure to host you and your friends. We gladly await your return at some point. Much appreciated, Kaye

Ansu D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie lekker kuierhuis met 'n groot kombuis en heerlike stoep vir buite sit. Ons het heerlik gebly. Daar is oorgenoeg spasie, lekker kombuis met alles wat jy benodig. Al wat ons gemis het was 'n swembad by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebasa G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2019

It's a beautiful home away from home. The place was clean and equipped with everything that you would need for a self-catering home away from home. The best part about it was it is surrounded by nature and you have no choice but to bond with your loved ones. The stay was everything my friends and I expected. Kaye made sure she communicated everything with me and made our stay very easy. We were constantly visited by the friendly wild pigs and enjoyed their sight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaye
31 Zwartkloof Private Game Reserve
Thank you Sebasa So glad you and your friends enjoyed. Hope to host you again in the future. Kaye

Mmabatho D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2019

We would definitely go back again. We had a lovely weekend with my friends. The environment is very peaceful and the house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine L
Kort verblyf
4.6
Jul 2019

Dit was wonderlik, lekker still, heerlik warm bedags. Ons het die huis vreeslik geniet, het baba's ook gehad in camping cots, kon lekker op stoep staan en varkies kyk. Kameelperde het ook voor ons huis verby geloop. In die huis was werklik als wat ons nodig gehad het. Het ook goeie diens gekry van die eienaar. Sal beslis weer gaan. Ons kinders het van Bahrain afgekom vir die vakansie en dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kaye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd5a33ef46601d52b28ca955eeab2a1848af0ba0ce4741af8518d07d9b23b99edbbb99d5e5f7c5dd7b95158e5cc2a8bf7ea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 31 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.8911929 28.2121222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang