Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwartmodder

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, warm, rustig. Baie netjies, skoon en veilig om te bly. Pragtige area, welkom geheet en gasvryheid wat my sal laat terugkeer daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Nice atmosphere, clean rooms. Nice room situated in a wonderful, quiet garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andiswa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Breathtaking. Peaceful and tranquillity was the order of the holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Eersteklas! Zwartmodder was baie lekker en mooi. Zwartmodder se ligging is ideaal. Naby aan die winkels maar uit die geraas. Hulle gaan uit hul pad met die kleiner 'detail'. Dit was stylvol met 'n 5-ster gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kan nie kommentaar lewer oor kuier nie, was net vir een aand. Vir die een aand was dit baie lekker gewees, net jammer die plekkie is nie geskik vir meer dae nie, net reg vir oorslaap, by kos kom moet 'n mens gaan uit eet, omdat daar geen kombuisgeriewe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het so lekker gebly, ons wil eiendom koop daar. Baie lekker gebly. Heerlike plek, vrienlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sielsrustige plekkie. Fantastiese plekkie, sal dit sterk aanbeveel, ongelooflik lekker daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Vrystaat paradys. Sjoe, wat 'n pragtige, rustige paradys van 'n plek. Alles wat benodig word, was daar. Van die sagste beddegoed tot die haardroër tot ontbytbeskuitjies! So ongelooflik lekker geslaap en gevoel asof ons weggevoer word na 'n ander wêreld. Ons vriendelike gasvrou het ons welkom geheet en ons op ons gemak laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantabiloosties. Ons het baie lekker gebly. Ons voel dit sou baie meer gemaklik wees as die toilet apart was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Very pleasant! Friendly hostess! Welcoming! Pleasant, no complaints. Very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R890
R890 R801
per nag, vir 2 mense
Vanaf R890
R890 R801
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA896ed99ca90c360f9f8bdcf105d4d7560cf601a4ab37f1f04116cb930d201b0c0c09e6e86a47bf7a61825a50ce824baede0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 197 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang