Zwartmodder
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 194
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Andiswa J - Aug 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Barry S - Aug 2024
Algehele gradering
Eersteklas!
Cobus M - Mei 2024
Algehele gradering
Kan nie kommentaar lewer oor kuier nie, was net vir een aand.
Jakes H - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly, ons wil eiendom koop daar.
Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Sielsrustige plekkie.
Chantal T - Mrt 2024
Algehele gradering
Vrystaat paradys.
Rouet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantabiloosties.
Jason G - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het elke oomblik in Clarens geniet.
Tharia U - Mei 2024
Algehele gradering
Ongekompliseerde gerief en luuksheid.
Daleen C - Des 2023
Algehele gradering
Gesin oppad see toe met road trip.
Santie B - Des 2023
Algehele gradering
Awesomeness.
Jeanelee R - Okt 2023
Algehele gradering
Belewenis!
Hanri V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Jahné L - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Santie B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en mooi uitsig.
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Liza S - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens.
Desiree Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Fabulous stay as always!
Nadia K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweekwegbreek.
Stefan V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige tuin, baie netjies en rustig.
Anton R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Vriendelike diens en gasvry.
Amanda D - Des 2023
Algehele gradering
Lovely, clean and comfortable for a family of four.
Jeandre V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Rencha G - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Marelize G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, goeie ligging.
Zindra A - Mrt 2023
Algehele gradering
Vakansie saam met vriende.
Denelda V - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly staff.
Unita B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Johan H - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elna M - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike naweek met mooi memories!
Marc D - Des 2022
Algehele gradering
A gem in the mountains.
Ferdie P - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens en vriendelikheid.
Eugene K - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie, baie lekker gebly.
Lara S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation with a beautiful garden. A very lovely host who made us feel very welcome!
Lalla F - Sep 2022
Algehele gradering
'n Juweel.
Louwna K - Sep 2022
Algehele gradering
Saligheid.
Willem G - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing experience.
Braam N - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Sharlene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese mooi oornag plek sal virseker aanbeveel.
Gus H - Feb 2022
Algehele gradering
Such a stunning venue.
Monique E - Jul 2022
Algehele gradering
Very neat and cozy place.
Michelle B - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, lieflike uitsig op die tuin en berge, en 'n baie rustige atmosfeer.
Annamarie R - Des 2021
Algehele gradering
Ons het oornag by Zwartmodder op pad terug na 'n vakansie by die see, pragtige gastehuis en mooiste tuin. Eienaar was ook baie akkommoderend t.o.v inteken.
Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut puik gewees.
Melissa S - Des 2021
Algehele gradering
Sprokiesmooi
Alwyn V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en modern.
Natasha S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek.
Rialda J - Aug 2021
Algehele gradering
'n Baie mooi gastehuis.
Anita K - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek - kommervry
Juan-pierre S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, beeldskoon.
Jp F - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowende intieme wegbreek.
Charmaine V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, stil.
Carina O - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, sal definitief aanbeveel.
Zannerie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf, goeie gasvrou.
Allan I - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable overnight stop.
Santa A - Des 2020
Algehele gradering
Luuks, skoon, netjies en baie vriendelike gasvrou.
Monica V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en die moeite werd, kan hulle aanbeveel vir oornag as jy ver gery het.
Gerda V - Des 2020
Algehele gradering
Aandag aan fyn detail wat die ervaring spesiaal maak. Pragtige tuin.
Janette M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon kamer en vriendelike ontvangs.
Pieter G - Des 2020
Algehele gradering
Buitengewoon vriendelik en hulpvaardig, rustige atmosfeer, en uit die dorp se raasarea.
Hannes V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Magda V - Nov 2020
Algehele gradering
Werklik 5 ster akkommodasie.
Meliska K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Johanette R - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Pierre C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangename rustige, netjiese en veilige verblyf
Hein W - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome
Christine V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was wel net vir eendag,maar dit was heerlik en Marlise is n Gasvrou duisend.
Verona G - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n lekke ervaring!
Anneline S - Aug 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly by Zwartmodder.
Tania H - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspannend en uitstekende diens.
Meg P - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker bederf.
Drieka L - Mrt 2020
Algehele gradering
Puik, netjies, waarde vir geld.
Nadia S - Feb 2020
Algehele gradering
Hulle was baie gasvry en kamer was so mooi opgemaak en hulle het uit hulle pad gegaan met ontbyt. Sal weer daar gaan bly.
Karien S - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek. Alles was so netjies en skoon. Net te lekker. Met ons aankoms was ons bederf met 'n lekker lafenis. Ons kon lekker braai en Clarens gaan verken.
Diana D - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, gerieflik, netjies, ontspanne, gemaklik.
Ig S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, pragtige kamer!
Estelle B - Aug 2020
Algehele gradering
Peaceful!
Leoni C - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese kamer, die familie-eenheid was regtig goed ingerig.
Clarissa M - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Stefan J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Petri F - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marlene V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stylvol.
Vanessa V - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike, stil, rustige omgewing. Uitstekende en vriendelike diens.
Hannerie V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou!
Kathy B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Allen N - Apr 2019
Algehele gradering
Awesomeness!
Lindy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Wayne F - Mrt 2019
Algehele gradering
An absolute fabulous place to stay, will stay again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Absoluut fantastiese plek.
Ons het die stilte en pragtige omgewing baie geniet. Die kamer was gerieflik en aangenaam. Die verwelkoming deur die gasheer het die oornagverblyf iets gemaak om te onthou. Ons sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dollie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, pragtig en netjies!
Henk L - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en waarde vir geld.
Cobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Verfrissend en vars.
Magda C - Feb 2019
Algehele gradering
Luuks en baie lekker.
Annetjie N - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker, dankie.
Justine J - Okt 2019
Algehele gradering
Spotless room, luxurious linen and lovely setting!
Rudolf B - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Sean L - Sep 2019
Algehele gradering
Quiet with a peaceful garden.
Neels R - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Kowie V - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek uit die stad met individuele kliënte aandag.
Jean D - Mei 2019
Algehele gradering
Badkamer is nie 'n aparte vertrek nie, slegs 'n skerm om badkamer af te sonder van die slaapkamer.
Stephanie D - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerEduard M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie gasvryheid!
Sean D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en 'n pragtige plek.
Braam V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam by aankoms. Asemrowende uitsig op die omgewing!
Nerine B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties. Dis pretjiemooi en ons is hartlik ontvang met vars vrugtesap en 'n happie of twee. Hulle sien ons weer!
Lees meerMariselle S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike an aangename blyplek, ons het sommer baie tuis gevoel!
Anri L - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik geleë buite die gewoel en pragtig.
Yvonne E - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlike verblyf.
Sandra C - Jun 2018
Algehele gradering
Vyfster verblyf en gasvryheid.
Louise M - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Esther G - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerLizette P - Mei 2018
Algehele gradering
'n Warm ontvangs in 'n lieflike omgewing met baie netjiese en goed toegeruste eenheid.
Mirna D - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was presies wat ons gesoek het vir 'n kort naweekwegbreek. Veilig, stil, naby aan die restaurante en keurig versier.
Marika G - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflik en baie netjies.
Jacques B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Willa B - Feb 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker en gerieflik!
Joey D - Feb 2018
Algehele gradering
Wow nice ontvangs, rustig, baie netjies en baie naby aan alles.
Burger P - Nov 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Jack & Beulah G - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en mens voel tuis in super skoon goed toegeruste kamers.
Adrie B - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjiese plek.
Heinrich D - Apr 2018
Algehele gradering
Moeite werd, pragtige eenheid.
Marius K - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was goed.
Rufan P - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Ernest P - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese plek, vriendelike gasvrou en goeie ligging.
Lorraine S - Nov 2018
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Hein H - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Danel D - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid en geriewe!
Elsabe M - Okt 2017
Algehele gradering
Só mooi en lekker. Net één wens en dit is dat ons langer kon bly!
Rudo G - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig en vriendelike diens, baie netjies en skoon.
Karel D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
G V - Sep 2017
Algehele gradering
Besonderse ontvangs en uitstekende waarde vir geld!
Johann W - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese selfsorgverblyf.
Aroma M - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome! Vriendelike diens. Pragtige en gemaklike kamers.
Nakkie S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker, sal aanbeveel.
Meanne D - Jun 2017
Algehele gradering
Die beste naweek in 'n lang tyd.
Andre V - Jun 2017
Algehele gradering
What an awesome experience! Loved every moment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike ervaring! Elke oomblik geniet.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons hele familie was mal daaroor. Baie skoon en verwelkomend. Sal beslis terugkom en dit aan familie en vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunell B - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was die perfekste en lekkerste van my hele lewe.
Jan F - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon en vriendelike ontvangs gehad.
Ida P - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees. Baie netjies en stylvol. Kamers was elke dag skoongemaak en baie vriendelike diens van Marlise.
Jeanette V - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike oornaggeriewe, sal definitief weer daar oorslaap.
Marichen S - Feb 2017
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik!
Baie lekker! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Dit is verseker eerste op ons lys!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annamarie S - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing!
Christiaan P - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en goeie waarde vir geld.
Devrajh N - Okt 2017
Algehele gradering
Good value for money.
Suretha C - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hanri V - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bessie V - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtig.
Nicole S - Mei 2017
Algehele gradering
What a wonderful stay! Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike verblyf. Home away from home!
Het al my verwagtinge oortrek. Behalwe vir die pragtige kamer, was daar ook verskeie ekstra dinge en persoonlike details wat my regtig welkom en waardder laat voel het. Hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kevin R - Jan 2017
Algehele gradering
Waarlik aanbeveelbaar! Luuks, gemaklik en pragtig.
Annelise L - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon, ruim.
Sarah S - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens! En 'n allerheerlike ontbyt.
Tania E - Des 2017
Algehele gradering
Lekker knus, netjies, gerieflik en vriendelik.
Nerina D - Des 2017
Algehele gradering
My 85 jarige ma, wat pynlik netjies is, was in die wolke, oor die gasvryheid en netheid van die plek. Die gasvrou het ons op die hande gedra.
Lees meerElma S - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik!
Linda B - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename slaapplek.
Hannes G - Des 2016
Algehele gradering
Een groot 'thumbs up'.
Gideon C - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Annette S - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig en skoon. Sou nog langer wou bly.
Joey D - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Maryke E - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Martie S - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Johan V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Emmerick V - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Trix V - Sep 2016
Algehele gradering
Meer as wat jy ooit sal nodig kry. Stilte vir jou siel. Mooiste rusplek vir jou liggaam en ongelooflike gasvrou en -heer.
Lees meerAnnie V - Sep 2016
Algehele gradering
As jy bederf wil voel is hierdie die plek.
Ronel D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties! Wat meer kan ek sê?
Gerrit R - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plek en diens. Dis beslis aan te beveel!
Alethia N - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die pragtigste uitsig!
Hennie D - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvry, warm en gesellig!
Caroline G - Aug 2016
Algehele gradering
ZWARTMODDER IS 'N MOET
Lees meerAntoinette S - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gasvry, en gesellige plekkie.
Magriet H - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye, skoon en rustige verblyf. Heerlik!
Lees meerAlta K - Mei 2016
Algehele gradering
Die rustige tuin en warm harte wat 'n mens ontvang, definieer die droom wat Clarens vir 'n mens uitbeeld.
Zwartmodder se terugvoer
Ag dankie Alta, ek waardeer dit so!
Zimri M - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Elbie H - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Elané V - Apr 2016
Algehele gradering
Ek sal Zwartmodder vir enigiemand voorstel.
Erik V - Apr 2016
Algehele gradering
Gasvry, netjies, rus lekker!
Sanet M - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Ilse W - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvrye, rustige, veilige en luukse verblyf!
Liza B - Okt 2016
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Dimitri T - Okt 2016
Algehele gradering
Puik!
Francois D - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik, fantasties, lekker en nog baie meer!
Kari K - Jun 2016
Algehele gradering
'n Asemrowende, sintuigvervullende en spirituele ondervinding!
Lees meerRiaan D - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig met uitstekende diens.
Magdel N - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie oulik met 'n pragtige uitsig!
Rita G - Okt 2016
Algehele gradering
Beïndruk met gavryheid, uitsig oor berge, netjiese kamer. Tien minute loopafstand van middedorp af.
Lourencia V - Sep 2016
Algehele gradering
Die naweek was net ongelooflik.
Johan L - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Swartmodder en Marilise is 'n besondere gasvrou.
Lees meerZwartmodder se terugvoer
Baie dankie Johan,
Ons werk aan 'n plan vir parkering.
Ek sal definitief kyk vir die mikrogolfoond, en dankie vir die res van insette, waardeer en sal kyk waar ons kan verbeter.
Mooi bly
Johann K - Mrt 2016
Algehele gradering
Highly recommended.
Jo C - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Karin F - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf puik, sneeu die Maandag het dit 'n fantastiese naweek gemaak.
Marietjie C - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Dr Arnaldo And Mrs Jean S - Mei 2016
Algehele gradering
Beautiful accommodation and setting.
Johan W - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelik gasvrou en 'n heerlike verwelkomingsdrankie.
Hannes O - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike gasvrou
Lees meerZwartmodder se terugvoer
Baie dankie dat jy my sê van die toiletdeur, niemand het dit nog nooit vir my genoem nie, sal verseker n plan maak. Waardeer dat jy my atent maak op foute, dat ons dit kan regstel. Groete - Mooi bly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang