Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwartmodder

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andiswa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Breathtaking. Peaceful and tranquillity was the order of the holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Eersteklas! Zwartmodder was baie lekker en mooi. Zwartmodder se ligging is ideaal. Naby aan die winkels maar uit die geraas. Hulle gaan uit hul pad met die kleiner 'detail'. Dit was stylvol met 'n 5-ster gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kan nie kommentaar lewer oor kuier nie, was net vir een aand. Vir die een aand was dit baie lekker gewees, net jammer die plekkie is nie geskik vir meer dae nie, net reg vir oorslaap, by kos kom moet 'n mens gaan uit eet, omdat daar geen kombuisgeriewe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het so lekker gebly, ons wil eiendom koop daar. Baie lekker gebly. Heerlike plek, vrienlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sielsrustige plekkie. Fantastiese plekkie, sal dit sterk aanbeveel, ongelooflik lekker daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Vrystaat paradys. Sjoe, wat 'n pragtige, rustige paradys van 'n plek. Alles wat benodig word, was daar. Van die sagste beddegoed tot die haardroër tot ontbytbeskuitjies! So ongelooflik lekker geslaap en gevoel asof ons weggevoer word na 'n ander wêreld. Ons vriendelike gasvrou het ons welkom geheet en ons op ons gemak laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantabiloosties. Ons het baie lekker gebly. Ons voel dit sou baie meer gemaklik wees as die toilet apart was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het elke oomblik in Clarens geniet. Die eienaar was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Sal die verblyf vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharia U
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ongekompliseerde gerief en luuksheid. Pragtige, goed toegeruste, uiters netjiese en gerieflike plekkie in die mooiste omgewing! Vriendelike ontvangs. Kan die verblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gesin oppad see toe met road trip. Wow wow wow. Hierdie akkommodasie was 5 ster. Ons het oornag as deel van ons reis af see toe, om die omgewing te verken. Die tuin is pragtig en netjies. Die akkommodasie was gerieflik, skoon en lekker knus in die koue nat weer. Ons was daar met ons 2 seuns (5 en 15 jaar oud). Ons sal vir seker weer soontoe gaan en dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA896ed99ca90c360f9f8bdcf105d4d7560cf601a4ab37f1f04116cb930d201b0c0c09e6e86a47bf7a61825a50ce824baede0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang