Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwartmodder

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye, oulike winkeltjies, die brouery en lieflike restaurante om te besoek.

Zwartmodder het 2 individueel gemeubileerde eenhede om van te kies. Die eerste eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n ovaalbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed met 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Albei eenhede het koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.

Clarens is die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing, soos die majestueuse Golden Gate Nasionale Park met sy asemrowende roetes en verskeie doendinge, te verken. Dis ook die perfekte oornagplek wanneer jy tussen die Vrystaat, Durban en Mosambiek reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Andiswa J
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking. Peaceful and tranquillity was the order of the holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Eersteklas! Zwartmodder was baie lekker en mooi. Zwartmodder se ligging is ideaal. Naby aan die winkels maar uit die geraas. Hulle gaan uit hul pad me...
Sien meer
Aug 2024
Cobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie kommentaar lewer oor kuier nie, was net vir een aand. Vir die een aand was dit baie lekker gewees, net jammer die plekkie is nie geskik vir me...
Sien meer
Mei 2024
Jakes H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gebly, ons wil eiendom koop daar. Baie lekker gebly. Heerlike plek, vrienlike mense.
Mei 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrustige plekkie. Fantastiese plekkie, sal dit sterk aanbeveel, ongelooflik lekker daar geslaap.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Zwartmodder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA896ed99ca90c360f9f8bdcf105d4d7560cf601a4ab37f1f04116cb930d201b0c0c09e6e86a47bf7a61825a50ce824baede0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang