Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwavelpoort Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Madelaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Zwavelpoort Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annelize F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize F

Net wat ons nodig gehad het, ongelukkig te kort.

Daar was 'n misverstand met ons eenheid bespreking, maar dit was vinnig uitgesort. Ons het baie lekker gebly vir die aand. Alles was netjies en skoon, en beddegoed is van goeie gehalte. Dit is definitief 'n klein bosveld naby aan die stad. Moet ook vir die huishulp 'n pluimpie gee. Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ou hand.

Frederik S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik S

Perfekte oornag vir ons troue in Zvawelpoort!

Was die ideale oornagverblyf vir die bywoning van 'n troue by Riverside Castle.

Leilani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani D

Lekker rustige plek!

Eenheid was baie netjies, goed toegerus en voel soos jou huis. Eenheid is mooi omring met natuur. Enigste negatiewe punt, moes lank wag vir iemand om die hek te kom oopmaak met aankoms aangesien hulle klokkie nie werk nie. Sal definitief wéér daar bly.

Magriet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Baie luukse skoon en netjiese vertrekke in 'n pragtige omgewing.

Die onderste 2 deluxe kamers is pragtig en was ideaal vir die groomsmen om aan te trek. Alle verwagtinge is oortref met die klassieke koninginkamer wat ook die honeymoonsuite was. Die huis is groot en asemrowend en ideaal vir n bruid om aan te trek. Sal dit beslis 5 sterre gee.

Francois O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Very nice accommodation, nearly in town, but out in nature.

Upmarket, the room is nice and large with an en-suite bathroom, reminiscent of a master bedroom.

Meagan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan V

Baie lekker gastehuis.

Was 'n lekker plekkie. Lekker, warm water met 'n lekker stort. Kuierarea ook lekker. Vreeslik lekker geslaap.

Christa J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Heerlik gebly, alles was netjies, skoon, rustig en privaat. 'n Stukkie natuur in die stad! Kan vir seker aanbeveel en gaan vir seker weer.

Kan vir seker aanbeveel. 'n Pragtige, rustige stukkie natuur in die stad!

Mieder K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieder K

Baie mooi plek - lekker gebly!

Sien sterre.

Brualda H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brualda H

Pragtig en gemaklike verblyf teen bekostigbare pryse!

Ons het die verblyf baie geniet. Die skoonmaker was baie vriendelik en die plek was netjies en gemaklik. Die tuin is pragtig en goed versorg. Sou wel 'n persoonlike verwelkoming vanaf die eienaar waardeer het. Verder het ons niks om oor te kla nie. Dit was seker die beste verblyf in Pretoria wat ons sover beleef het. Sal graag weer daar wil bly in die toekoms!

Amelia R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Waarde vir geld beslis.

Een van die lekkerste plekke waar ek al ooit gebly het met die vriendelikste personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ryan R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R

Baie lekker en gesellig.

Kamers is nie mooi, beddens gemakik. Alarm as jy uitgaan. Alles baie netjies, alles in werkende kondisie, baie lekker naweek gahad.

Lelanie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M

Baie gerieflike silwerskoon selfsorg.

Plek is baie goed ingerig en ruim asook silwerskoon. Ongelukkig kon ek vir 2 aande feitlik niks slaap agv ongelooflike harde musiek wat van iewers naby af gekom het. Musiek het aangehou tot 4:00 in die oggende! Dit is totaal onaanvaarbaar, ek weet nie eers of die eienaars van die gastehuis tuis was nie, ek glo nogal as hulle was, sou hulle iets omtrent die verskriklike lawaai gedoen het.

Elardus R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elardus R

Baie gemaklik en rustig.

Dit was soos om by jou eie huis te wees. Baie lekker.

Mieder K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieder K

Very nice place!

Really nice place - enjoyed the stay and will use it again!

Pierre G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Rustig en stil.

Ons het hier oornag. Dit was stil en mens kon lekker slaap. Dit bied alles wat mens nodig het. Gebruik Google Maps om die plek te kry, my GPS van die kar het nie regte plek gehad nie, maar mens kan dit maklik kry sonder sulke toerusting. Ons sal weer hier bly.

Lizelle E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

Baie netjies en keurig.

Baie dankie vir 'n netjiese en skoon huis, met alles wat benodig word vir 'n naweek weg van die huis af.

Melanie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Baie gerieflik, netjies en privaat.

Ons het 'n baie besonderse ervaring by Zwavelpoort Gastehuis gehad. Plek was netjies en skoon en die kamers baie gerieflik. Daar is egter net in een badkamer 'n stort, maar verder skort daar absoluut niks. Kan die plek definitief aanbeveel.

AnnÉmariÉ B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AnnÉmariÉ B

Uitstekend.

Skoon, netjies, gemeubileer. Moeite gedoen met koffie. Sara is uiters vriendelik en behulpsaam.

Lecia D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia D

Wonderlik - ek wil asb dadelik 15 Sept vir 4 volwassenes bespreek!

Ek het bietjie gesukkel om by die hek in te kom, maar die vriendelikheid en behulpsaamheid van Sarah het 100% daarvoor opgemaak. Sal altyd weer daar gaan bly as ek in Pretoria moet oorslaap. Pragtige, volledige toegeruste kombuis en buitebraai-area.

Antoinette B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Aangenaam en rustig.

Sal beslis weer hier bly baie mooi en rus vir die siel.

Lecia D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia D

Rustig

Pragtige, netjiese, volledig toegeruste huis met alles wat nodig is vir selfsorg. Sal beslis in die toekoms elke Pretoria-oornag daar deurbring.

Rika V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Dit was wonderlik en het dit baie geniet, selfs die kinders.

Dit was 'n rustige en kalm atmosfeer. Lekker wegbreek en ontspan, maar tog nog 'n warm huislike gevoel.

Geert D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D

Puik!

Sal enige tyd weer gaan. Dit is soos jou eie plaashuis.

Margaret B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Verblyf was fantasties.

Ons verblyf daar was wonderlik. Dis skoon, netjies en alles wat jy nodig het is daar. Ons het die kinders daar ontvang en daar is genoeg ruimte en lekker plek om buite in die natuur te kuier.

Helenè B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenè B

Baie skoon en netjies.

Sal verseker weer daar bly.

Marlene U - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene U

Absoluut fantasties.

Ontvangs en kommunikasie met die eienaar was uitstekend en sy laat jou onmiddellik baie tuis voel in hierdie pragtige gastehuis met pragtige tuine en kuier area. Die gastehuis is vyf-ster gehalte, pragtige meubels en super netjies en skoon. Die tuine is pragtig versorg en paadjies is ook baie gemaklik om op te loop. Ek gaan beslis weer daar bly.

Lesley B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Stunning house in lovely gardens.

Stunning house in lovely gardens with all one could need; real home away from home experience. Owners very friendly and helpful. The special offer made it good value for money too. Would definitely stay again and recommend this to others.

Annelie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Baie lekker en rustig, dankie!

Dit was baie aangenaam en rustig. Sal weer daar gaan bly. Vriendelike diens. Sal dit by enigeen aanbeveel.

Philip V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Uitstekende verblyf. Alles wat jy mag nodig kry en nog meer.

Ons kon nie die gastehuis opspoor nie omdat ons na 'n naambord gesoek het. Maar Madeleine se instruksies was duidelik, die ontvangs vriendelik en ons verblyf baie aangenaam.

Riaan V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie rustig.

Die verblyf is baie netjies, rustig en skoon. Baie lekker gekuier.

Anri P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri P

A lovely stay just outside Lynnwood.

See the stars.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 260, Zwavelpoortstraat, Zwavelpoort AH, Bronkhorstspruit, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6MQOWQeb9FMzusT5oeTVYPpjFcwqNAShIWsXiRZmvSX1GClrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Plot 260, Zwavelpoort Street Zwavelpoort AH 0081 Gauteng 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.832565241715 28.380100382275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang