Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zyl-Away

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Zyl-Away is in die prentjiemooi dorpie Mtunzini in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderslaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die solderslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met 'n HDMI-koppelpunt.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die ruim omheinde tuin en plonspoel.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Daar is ook spasie vir gaste om hulle boot te parkeer.

Mtunzini is gewild vir die Umlalazi Natuurreservaat met 'n pragtige strandmeer, asemrowende duine en eindelose strande, en word as 'n vissermansparadys beskou. Mtunzini is 'n bewarea naby die Hluhluwe–Imfolozi Park, Cape Vidal, St Lucia, die historiese Eshowe, sowel as Richardsbaai, Durban, Ballito en Gateway wat ideaal is vir inkopie-uitstappies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wieske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zyl-Away het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC35CUfIyLr6kSoOanVQskQakH71pG2B2UDkAeMFxU4IqoDru0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 12 Witpeer Avenue Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.964945959876 31.752396411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang