Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zynloop Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Tobias Zynloop Plaas, 339 KR, Erfdeel 13, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zynloop Gastehuis is in die Bosveld op 'n wildplaas en bied 'n rustige atmosfeer te midde van 'n tuin wat wemel van voëllewe en wild.

Verblyf word gebied in nuutgeboude kamers met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisies is met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het 'n TV met DStv Compact. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Hierdie verblyf is net 8 km vanaf Mookgophong, en spog met maklike toegang via 'n goedversorgde pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R101, Tobias Zynloop Plaas, 339 KR, Erfdeel 13, Mookgophong, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Tobias Zynloop Plaas, 339 KR, Erfdeel 13, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13133ccce026a38b0e07fc11d8e0357a240479a5618cba7cef80bbfcd7d20276945aeaad72fae033921e7b98d504d4a905c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) R101 Tobias Zynloop Farm, 339 KR, portion 13 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.449734138246 28.762498031756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang