Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy of sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek?

LekkeSlaap het besef ons kliënte het ‘n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ‘n hele paar regoor die land! Vandag het ons 10 lekke blyplekke in die Noord-Kaap uitgesonder om jou en jou woef van ‘n vreedsame vakansie saam te verseker.

1 - Copy (2)

Kliek hier vir meer inligting!

1 - Copy (2)1

Kliek hier vir meer inligting!

hjk

Kliek hier vir meer inligting!

1 - Copy (2)6

Kliek hier vir meer inligting!

1 - Copy (2)5

Kliek hier vir meer inligting!

1 - Copy (2)4

Kliek hier vir meer inligting!

26778

Kliek hier vir meer inligting!

1 - Copy (2)

Kliek hier vir meer inligting!

Kliek hier vir meer inligting!

Kliek hier vir meer inligting!

Dís mos hoe ’n hond lyk wat met vakansie is! Verbly jou hondevriend se hart en vat hom volgende keer saam met vakansie. Reël net vooraf met die eienaar as jy jou woef gaan saamneem. Hou ons blog dop vir troeteldiervriendelike akkommodasie in ander provinsies.

Alle foto's van akkommodasie afkomstig van instansies se profiele op www.lekkeslaap.co.za 
Hooffoto afkomstig van Pixabay.