Ou Maat
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ou Maat is 'n bekoorlike eenheid in die bekende Marlothpark. Dit bied ruim en gerieflike selfsorggeriewe met 'n privaat ingang. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Ou Maat bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n slaaparea met 'n driekwartbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Ou Maat 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n boma-braai en buitesitplek. Diere loop vrylik op die perseel rond en bied die geleentheid om wild in hul natuurlike habitat waar te neem.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Irma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ou Maat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom