Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Maat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 8 Jul 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Ou Maat
Selfsorg
Ou Maat 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die lugversorging in die leefarea werk met koopkrag en gaste moet die bewys van betaling oplaai voordat hulle dit gebruik.

Rook is in die eenheid verbode.

Die perseel word met ander gaste gedeel, maar die eenheid is heeltemal privaat. Geen fasiliteite word gedeel nie .

Harde geluide en musiek word nie tooegelaat nie.

Alle vensters moet toe wees wanneer gaste nie by die eenheid is nie, aangesien bobbejane in die huis kan kom. Gaste sal ongelukkig vir skade verantwoordelik wees.

Geen meubels, soos die stoele mag buite gebruik word nie.

Moet asb. niks vanuit die swembad verwyder nie. Dit sluit die houer met chloor in in.

Gaste moet asb. alle skottelgoed voor vertrek was. 'n Boete van R250 sal van die breekskadedeposito verhaal word indien vuil skottelgoed aangetref word.

Geen hout mag uit die bos verwyder word om as vuurmaakhout te gebruik nie.

Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, skade of dood op die perseel nie.

Gaste is self verantwoordelik vir die veiligheid van kinders in en om die swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc30d79eb5fafbbbbb2e39f4584a53b6c9c32b5cb32be213dab41a1ca1348e3bada5a1d1cecdf0d15cba477416d77dcbe032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3687 Ribbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3470387 31.803167484656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem