Ou Maat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Irma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Jeane S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Ou Maat se terugvoer
Dankie Jeane, dit was lekker om jou en Schalk by ons te hê. Julle het die rustigheid wat Ou Maat julle bied waardeer en lekker gerus, weg van die stad se remoer. Hoop om jul gou weer te sien. Dankie, Irma en Thys.
Maryka M - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker blyplek, alles wat mens nodig het en meer.
Ou Maat se terugvoer
Maryka, dit was lekker om julle as gaste hier te hê en om te sien hoe jul die rustigheid van die bos waardeer, en die kinders die swembad geniet. Jammer oor die tegniese probleem met die ligte, maar ons kon dit darm gou-gou uitsorteer. Hoop jul kom weer gou kuier by Ou Maat. Liefde, Irma en Thys.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribbokstraat 3687, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom