Indien jy Gordonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gordonsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gordonsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gordon's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gordonsbaai akkommodasie
179 lekke plekke om te bly
Suikerbossie Sunset
Krystal Beach Hotel is op die idilliese Harbour Island se waterfront in Gordonsbaai geleë. Dié hotel bied 'n liefli...
The Yard
The Yard bied gerieflike verblyf in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante. Elke eenheid i...
11 Mountain Stream
Le Bay Lodge
Le Bay Lodge is aan die voet van Hottentots Hollandberge. Le Bay is in Gordonsbaai geleë net 100 m vanaf die strand...
Antilles 38 A Apartment
Inasmuch
Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is ...