Verified Reviews
Agulhas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Agulhas
Rated 4.7 out of 5 based on 606 reviews.
"Die nuwe Southermost Tip topografiese kaart van Afrika is iets besonders om te beleef. Baie goed gedoen!"
"Dis baie mooi en ons is baie lief vir die omgewing. Alles is mooi skoon en netjies en goed versorg! Dis 'n wonderlike plek met 'n baie lekker vakansie atmosfeer! Die vuurtoring is beautiful."
"Agulhas is 'n pragtige see-dorpie dis baie skoon, met vriendelike mense!"
"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."
"Mooiste kusdorp wat ek in lang tyd gesien het. Effens weg van die besiger kusdorpe wat 'n rustiger atmosfeer skep. "
"Beautiful, serene, paradise! Truly a blessing to be in one of God's best creations. Will be back soon."
"Agulhas is a great holiday destination with superb history and natural heritage on offer. The lighthouse is amazing, not for the fainthearted to get to the very top, and the rocky coastline and vegetation in the reserve is exceptional. Friendly and safe and a great getaway from the city."
"Een van my gunstelingkusdorpe waar 'n mens darem nog van tyd tot tyd iets vang van die kant af as jy rotshengelaar is."