Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Agulhas

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 606 reviews.

Agulhas

Hoofweg 259

"As jy op soek is na 'n "relatief" stil bestemming is Agulhas vir jou!"

Agulhas

Cooper 87

"Wonderlike klein kusdorpie. Lekker gees oor die vakansietyd en stil die res van die jaar. Verkies dit persoonlik bo die nabygeleë Struisbaai."

Agulhas

Stonehouse on Main

"Pragtige omgewing, dorp mooi skoon en lekker eetplekke. Strande skoon en ruim."

Agulhas

Easy Going Beach House

"Heerlike swemstrand vir kinders."

Agulhas

The Goose Nest

"Baie lekker gewees, net winderig soos maar by die see."

Agulhas

FantaSea

"Agulhas/Struisbaai bly steeds 'n baie lekker kuierplek met baie om te doen."

Agulhas

Liten Stjärna

"Beautiful, friendly and peaceful destination."

Agulhas

Bloublasie Struisbaai

"Mooi kusdorp vol verrassings met lekker eetplekke wat Struisbaai aanvul."

Agulhas

Family Beach House

"Vir my was dit net so goed ek bly in Struisbaai, net om die draai."

Agulhas

Stonehouse on Main

"Nie 'n plek vir my nie, maar ek sien die aantrekkingskrag vir ander."

Agulhas

The Gift

"Beste vakansieplek."

Agulhas

Wafra

"Always a beautiful and quiet getaway beach town for friends, families or couples."

Agulhas

The Gift

"Struisbaai lekker naby."

Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Heerlike plek om vakansie te hou met baie aktiwiteite en besienswaardighede."

Agulhas

À La Mer

"Kaap Aghulhas 'n pragtig dorpie, mooi kusdorpie, alles mooi skoon."

Agulhas

Stonehouse on Main

"Baie mooi vakansiebestemming - asemrowend mooi."

Agulhas

The Goose Nest

"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."

Agulhas

Gentoo 67

"A great holiday destination with lots to do and explore."

Agulhas

Wings Self-Catering Apartment

"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."

Agulhas

The Southern Beach House

"Algulhas is an amazing place with such warm, lovely, see water."

Agulhas

Chateau de Marine Boutique Hotel & Wellness

"Ons was aangenaam verras met ons eerste besoek daar."

Agulhas

StarFish Accommodation

"Good for a family holiday."

Agulhas

Dances with Waves

"Potpourri shop out of this world."

Agulhas

Agulhas Country Lodge

"Ons kom gereeld daar oor die laaste 40 jaar en geniet altyd die rustigheid."

Agulhas

Stonehouse on Main

"Struisbaai/Agulhas sal altyd 'n trekpleister wees vir my."

Agulhas

Bluebottle

"Very calm seaside destination."

Agulhas

Bloublasie Struisbaai

"Mooi omgewing en het ook goeie kos daar geniet."

Agulhas

12 on Golf

"Peaceful and the people are so friendly."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers