Verified Reviews
Albertinia
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Albertinia
Rated 4.1 out of 5 based on 75 reviews.
"Visited Stilbaai and joined a tour in the Garden Game Lodge. Both we enjoyed and are recommended."
"Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing."
"Sou graag langer in die area wou vertoef om die dorpie en sy omgewing te verken."
"Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies."
"Klein dorpie met karakter, maar nie 'n werklike toeriste-bestemming nie. Die wildplase en omgewing is pragtig."