Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Aliwal North

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aliwal North bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 148 resensies.

Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie

"Ons het deurgery op pad huis toe, maar indien 'n mens tyd het kan jy lekker ontspan langs die Oranjerivier."

Aliwal-Noord

Umtali Country Inn

"Rustige dorpie."

Aliwal-Noord

Kwela Bed and Breakfast

"Lekker rustige dorpie."

Aliwal-Noord

Conville Bed and Breakfast

"Die Vrystaat se paaie is aaklig."

Aliwal-Noord

Tania's Accommodation

"This is really a town to travel through and there aren't any real attractions within the town. Restaurant options were rather uninspiring too."

Aliwal-Noord

Pip's Place

"Ons het vir spesifieke redes na Aliwal-Noord gegaan en kon die RKK se uitgebreide fasiliteite besigtig. Jammer ons kon nie met 'n begeleide toer gaan nie. Die dorp het baie ander besienswaardighede en verdien om besoek te word."

Aliwal-Noord

Aliwal Villa Guest Lodge

"Klein eenvoudige dorpie, maar darem met 'n Pick n Pay en Spar."

Aliwal-Noord

Conville Bed and Breakfast

"Tired town with little to recommend it."

Aliwal-Noord

BMyGuest

"The Little Ranch is a must for lunch or dinner. Hands down the best pork I've ever eaten and the steaks are out of this world!"

Aliwal-Noord

BMyGuest

"Not a holiday destination in my opinion."

Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie

"Lekker geëet by 'n klein restaurantjie."

Aliwal-Noord

Riverside Lodge

"Oulike dorpie!"

Aliwal-Noord

Riverside Lodge

"Die Oranjerivier is 'n aantrekking, maar ongelukkig is dit al wat mooi is in die dorp."

Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie

"Baie mooi dorp op die Oranjeriviergrens."

Aliwal-Noord

BMyGuest

"Baie besig in middedorp."

Aliwal-Noord

Pip's Place

"Het baie agteruit gegaan, ons kom elke jaar op die dorp."

Aliwal-Noord

La Riviera Guesthouse

"Dis 'n tipiese, maar skoon plattelandse dorpie en ons het regtig heerlik by Riverside Lodge geëet. Ek sal weer daar oor bly op pad iewers anders heen, maar glo nie ek sal langer as een nag daar wil deurbring nie. "

Aliwal-Noord

At The Nest Guest House

"Baie mooi strande."

Aliwal-Noord

Pip's Place

"Not too familiar with the place, from my view it looks very pleasant."

Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie

"Pragtige dorp met die Oranjerivier wat langs dit vloei."

Aliwal-Noord

Sondela Guest House

"Good stopover to the coast, not much going on there though. Riverside lodge is nicely located, but service is slow."

Aliwal-Noord

Pip's Place

"Net deurgereis. Nie besienswaardighede besoek nie."

Aliwal-Noord

Whittals Chalets

"Die dorp is baie vuil en die paaie erg vol slaggate."

Aliwal-Noord

Pip's Place

"Ons het net een aand oorgeslaap. Kon slegs 1 eetplek kry, Wimpy, waar ons kon sit en eet sonder dat daar mense om jou rook. Dit was oor 'n naweek en niks was oop in die dorp nie. "

Aliwal-Noord

La Riviera Guesthouse

"Good for an overnight stop."

Aliwal-Noord

Whittals Chalets

"Dis duidelik dat Aliwal Noord vroeër jare 'n dorp met glorie en status was; dit wil egter voorkom of daardie destydse glorie effens by die rivier afgespoel het. Dele van die dorp is in dringend soeke na opknapping en instandhouding. Nietemin, ons het 'n baie heerlike bord kos geniet by die Riverside Pub and Grill - definitief 'n moet."

Aliwal-Noord

La Riviera Guesthouse

"Niks is oop op Sondae nie."

Aliwal-Noord

Budget Overnight

"Besoek OppiHoek restaurant. Ander opsies is ongelukkig beperk."

Aliwal-Noord

Riverside Lodge

"Ideaal vir oornag as jy tussen Gauteng en Oos-London of Oos-Kaap reis."

Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie

"An excellent town to take a rest and recoup when you are on your way to the coastal holiday places or travelling back to either Johannesburg or Cape Town. "

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem