Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 480 reviews.
"Amanzimtoti is die lekkerste vakansieplek om te gaan vakansie hou. Om eerlik te wees dis al waar ons vakansie gaan hou."
"Amanzintoti is goed geleë, om na Suidkus of Noordkus te ry. Pragtige strand en dorp is netjies. Gemeenskap kyk en sien om na mekaar. Galleria Mall goed geleë en kry alles wat jy benodig daar."
"Die swembad op voorstrand was buite werking. Hul kon hul bouwerke voor die vakansietyd gedoen het. Geen beplanning."
"Strand is skoon en kon lekker swem, was daarna na Uvongu en moes 25 km ry so vuil was die strande daar."
"The area is nice and quiet and the beach was a pleasure to be at as was not overcrowded."
"Stil en rustig, veral buite seisoen. Genoeg winkels. Heerlike strand. Genoeg eetplekke."