Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
East London, Amathole District
Enjoy Guest House"Die standaard van Oos-Londen se paaie is aan die afneem."
East London, Amathole District
Premier Hotel EL ICC"There aren't a lot of activities to do. It needs some improvement."
East London, Amathole District
18 Coogee Bay Beachfront Apartment"Ongelooflike mooi area om te gaan vakansie hou met kinders."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Cape Cod Accommodation"Great place for fishing, hiking and kayaking. Great restaurants and lots of safe areas for little children to keep busy at the beach in shallow rivers by the sea."
"Hogsback is awesome, lovely little quaint town, forests, hiking, friendly people, Saturday market, views and misty mountains."
East London, Amathole District
Fever Tree with Valley Views"Oos-Londen en Gonubie is verbasend skoon en een van ons tans meer suksesvolle munisipaliteite, die paaie in Gonubie kan verbeter, maar Oos-Londen s'n is in 'n beter toestand. Gonubie-strande pragtig skoon. Oos-Londen vreeslik vol wegspoelplante gewees. Weer in Desember en begin Januarie was nat en tot koud party dae, maar sonnige dae was baie warm en moes vroeg gaan swem en uit die son kom voor 11."
"Pragtige waterfalle, definitief die moeitewerd om na te kyk. Oulike kapel met mooi uitsig. Belgiese sjokolade winkel is lekker."
"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."
East London, Amathole District
Benri Guesthouse & Self-catering"Heavenly Pancake House is 'n moet!"
East London, Amathole District
Under Yellowwood"We were busy with cricket most of the time and did not have time for sightseeing, but will return in the near future for a family getaway."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Sea Shell @ Mitford Hotel"Baie netjies, en die kleine dorpie word netjies instandgehou."
"'n Weggesteekte juweel dorpie. Net jammer die grondpad vanaf Cathcart (roete vanuit noorde) is nou baie sleg na al die reën en veral met sleepwaentjie."
Stutterheim, Amathole District
Eagles Ridge Country House"As mens inheemse bos soek, is dit een van die vinnigste en minsbekende maniere om by die Oos-Kaapse bergebied aan die Hogsback-kant te kom. Dis nie lank nie, dan word daardie staatsbos ook net nog 'n bloekom/wattle-plantasie."