Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
"I would recommend Glengariff was a travel destination very highly for families and people who love nature and want a relaxed, beach holiday."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Schafli Manor Wild Coast"Silwerskoon strande en baie vriendelike mense."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Lone Tree Guest Farm"Beste vakansie plek as jy regtig hou van natuurskoon, ongerepte strande en nie wil deel wees van alles wat kommersialisme is nie."
"Dit is so 'n pragtige area en ek voel dat die polisie in die area beter beheer moet hou oor die geraas in die karavaanpark na 10 snags."
Kidd's Beach, Amathole District
Milkwood On Main"'n Baie aangename, mooi plek om in vakansie te hou en ideaal geleë: naby die stad, maar as mens daar is voel dit glad nie so nie."
"Die paai is baie sleg. Winkels kan miskien oor Kerstyd en Nuwejaar oopmaak en/of langer oop bly."
"Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne."
"Die enigste negatiewe terugvoer is dat daar nie goeie restaurante by die see self is nie."
"Die dorp se strate is skoon. Die strand is skoon, maar iets moet gedoen word oor die gebreekte glas en bottels op die rotse!"
Stutterheim, Amathole District
The Shire Eco Lodge"Die dorp self is baie netjies, en die eetplekke bied goeie waarde vir geld. "
Beacon Bay North, Amathole District
Flamingo Rest"Beacon Bay provides easy access to all the suburbs. "