Verified Reviews
Atlantic Seaboard
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Atlantic Seaboard
Rated 4.7 out of 5 based on 292 reviews.
Mouille Point, Atlantic Seaboard
Sandringham Bachelor on Beach Road"Bly altyd in Mouille Point, vorige verblyfplek waar ons gebly het (vir 6 jaar) is verkoop."
"Fresnaye is miskien goed vir toeriste maar nie oorbly vir besigheid doeleindes nie."
"Houtbaai is 'n bekoorlike klein kusdorpie. Ek en my familie is baie lief vir Houtbaai. Ek is 'n groot diere liefhebber. Die volgende probleem het ek opgetel: Waar moet die kinders op die strand speel as al die diere daar loop en die strand bemors? Diere-eienaars is veronderstel om agter hul diere skoon te maak. Die riool spoel in die klein kanaal in die see oor die strand, dit het ook 'n onaangename reuk. Dit kan groot gesondheidsprobleme inhou. Om toerisme te bevorder sal na die probleme gekyk met word."
"Pragtige hawe dorpie met heerlike eetplekke en ‘n veilige strand vir die kinders!"
Mouille Point, Atlantic Seaboard
Sandringham Bachelor on Beach Road"Betowerend. Voel soos seedorpie in die middel van die stad. Of ons 'n apteek gesoek het, of 'n restaurant, dit was alles binne stapafstand! Ongelooflike sonsondergange."
"Pragtige plekkie. Perfek vir heerlik ontspan en stap in die berg of langs die see."
"It's a lovely place. The trees and a variety of birds are so beautiful! The little squirrel and rat kept us company, too cute. The walks along the paths was very enriching."
"Nice beach and do not forget to drive the Chapman's Peak drive. The kids also enjoyed the boat trip to the seal island. Hout Bay is a good starting point for a tour around the Cape de Goede Hoop peninsula."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Green Point Self-Catering Studio 2"Baie sentraal en naby alles."
"Dit was die 1ste keer dat ek in Houtbaai was en was aangenaam verras. Sal weer hierheen wil kom."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Inverness"Veilige en rustige area, goed geleë naby restaurante, winkels, busvervoer en stapafstand vanaf die strand."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Boutique Studio"Draf en stap op die Promenade met die mooi uitsig oor see en berge, die rustige atmosfeer en vriendelike mense maak dit die ideale bestemming vir enige toeris."
Mouille Point, Atlantic Seaboard
Beach Casita"Great place to stay. Lovely atmosphere and great sea views. Very vibey and accessible for walking and jogging. Great restaurants."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Green Point Self-Catering Studio"Sentraal, binne bereik van die busroetes, in 'n mooi omgewing en naby die see. "
"Houtbaai en die omgewing is pragtig. Dit bied unieke restaurante, en wynproe by Constantia is net 'n klipgooi weg."
"Daar is baie lekker dinge om te doen in Houtbaai. Ons het veral Mariner's Wharf 'n paar keer besoek, Chapmans Peak Drive begin hierso. En besoek ook die Original Tea Bag Design in Houtbaai!"
"Very nice and central location for visiting Cape Town and Cape of Good Hope. Beautiful Bay and Beach. Start of Chapmans Peak Drive."