Verified Reviews
Atlantic Seaboard
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Atlantic Seaboard
Rated 4.7 out of 5 based on 292 reviews.
"Pragtige omgewing. Naby Houtbaai en selfs Kaapstad. Regtig die moeite werd om daar rond te loop en omgewing te geniet."
"Dit is so ongelooflik mooi daar! Dit voel soms asof jou oë jou bedrieg! 'n Baie netjiese dorp en pragtige omgewing."
"Die omgewing is pragtig en naby genoeg geleë aan Kampsbaai waar ons lekker aandete gehad het."
Mouille Point, Atlantic Seaboard
Captain's Den"Heerlik naby die see, baie loop plek en uitsig oor die see. Lekker restaurant in daardie omgewing."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Green Point Self-Catering Studio 2"Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront."
"Baie restaurante, skoon en mooi swemstrand, naby alles maar uit die besige stad lewe uit!"
"Houtbaai is pragtig en so in sy eie baai. Dis naby alles van die Kaap om alles te gaan ontdek."
Three Anchor Bay, Atlantic Seaboard
Green Point Self-Catering Studio"Uitstekend geleë met maklike toegang vanaf en tot die stad."
"HOUTBAAI MOET BESOEK WORD DIT IS SOOS 'N KLEIN VAKANSIE-OORD MET SY EIE KARAKTER EN HEERLIKE RESTAURANTE OM TE BESOEK."