Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 1106 reviews.
"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."
"Ballito het baie goeie swem- en surfstrande met baie getypoele waar mens kan snorkel."
"Lekkerste vakansie by die see! Oor die algemeen skoon strand en promenade, die werkers maak elke dag skoon en onderhou die tuine. Sekuriteitsmense is altyd sigbaar."
"Only issue I have is parking near the beach is sometimes near impossible which makes it difficult when you have a pensioner with you who battles to walk long distances. Car guards seem to be drunk most of the time. Ballito council should do something about them."
"Salt Rock is a great North Coast destination, close to the amenities of Ballito, but far enough from the hustle and bustle!"
"Ons sal veel eerder weer in die Ballito omgewing vakansie hou. Die mense is super vriendelik en die ligging is fantasties. Strande en seewater is skoner en veiliger."
"Ballito is skoon en wat 'n vreugde om daar rond te ry sonder enige slaggat. Puik."
"Lovely area - lots to do and the beaches are nice. Great restaurants - best food we have had in a long time."
"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."