Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.
"Die kwaliteit wat ons daar gevind het, is baie beter as in sekere stede. "
"Was verras oor lekker eetplekke, vriendelike mense en interessante winkels met mooi goedjies."
"Dis 'n wonderlike pitstop met alle basiese goed wat jy as reisiger op die pad nodig het."
"For a overnight stopover or stay I would recommend a traveller from Jo'burg to Cape Town."
"Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!"
"Die meeste mense is baie vriendelik en behulpsaam in Beaufort-Wes. Maar die dorp self is 'n bietjie vuil. Mens sou verwag omdat daar baie toeriste kom, dat die dorp darem skoon gehou sou word. Dit kan 'n prag dorp word. maar dan sal almal hul kant moet bring."