Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Karoo Heart

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 10, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie kothuis is pragtig gemeubileer en is in die bekoorlike Beaufort-Wes geleë. Die dorp is die grootste dorp in die Groot-Karoo en dit word dikwels die hart van die Karoo genoem.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, aparte toilet en wasbak. Elke kamer het lugversorging en kamer 1 en 3 het eie TV. Alle kamers het ook klankdigte vensters wat meeste klank uithou. Twee ekstra matrasse is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, en oorgenoeg ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die sitkamer het 2 slaapbanke, 'n kaggel, en 'n TV met alle DStv-kanale (Explora). WiFi is op versoek beskikbaar teen moontlike addisionele kostes.

Die eenheid het 'n tuin met braaigeriewe en 'n klimraam. Veilige parkeerplek word voorsien in 'n dubbelmotorhuis met outomatiese deure. Daar is ook voorsiening gemaak vir karavane om veilig op die perseel agter 'n hoë heining van lemmetjiesdraad met laserstraal-sekuriteit te parkeer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzanne M
Gesin met klein kinders
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie gerieflik, skoon, netjies en goed toegerus. Baie oulike buite spasie en speelplek vir jong kinders om energie te ver...
Sien meer
Mrt 2025
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker. Karoo Hart is nou ons pitstop oornag plek. Ons tweede besoek aan die Plek van Goud. Gasheer was baie behulpsaam. Karoo Hart is pra...
Sien meer
Mrt 2025
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Reid baie maar Karoo hart die mooiste plek ooit. Gasheer vriendelik en baie behulpsaam. Ongelooflik lekker. Pragtige plek. Gasheer vriendelik en on th...
Sien meer
Feb 2025
Erna H
5.0
5 ster verblyf, baie dankie. Plekkie was net soos wat geadverteer was, lekker gebraai en gekuier.
Jan 2025
Thato M
Saam met vriende
5.0
Nothing short of amazing. What a wonderful cosy stay we had. So clean, pleasant and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Moltenostraat 10, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Heart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 10, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4910261a477e9b379e49fc45058b517103613c9c413e18366ed632d9cf29e0b782f29249f0c07f9980504e6cdfa47c73fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 100 5 1 5 10 Molteno Street Mid town 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.343838433406 22.581138666719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011