Verified Reviews
Bethlehem
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bethlehem
Rated 3.8 out of 5 based on 291 reviews.
"Bethlehem self is nou nie juis vir toeriste nie, paaie is baie sleg en was daar vir sporttoer."
"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer die paaie is daar ook maar vol gate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi."
"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."
"Hierdie dorp se ideale ligging, naby Clarens en ander klein meer besige dorpies, maak dit ideaal. Wens net die stadsraad wil die dorp se paaie opgradeer. Slaggate is verskriklik!"
"Dis naby aan Clarens wat 'n groot toerismebestemming is a.g.v. die mooi berge."
"Bethlehem is 30 km vanaf Clarens, daar is dus genoeg vermaak in die omgewing om 'n mens besig te hou."
"Paaie is amper non-existing, slaggate, teerpaaie lyk terrible. So nee, net die paaie is genoeg om mens te verhoed om daar te gaan."
"A town with a lot of facilities and some great neighbourhoods, but streets are in need of urgent repairs."
"Ek besoek Bethlehem slegs vir werk. Die twee ster is alleenlik omdat die mense vriendelik is, die dorp self, asook die paaie, lyk vreeslik droewig."
"Die verskil tussen jare terug en nou het astronomies verswak. Ons weet dis die munisipaliteite regoor Suid Afrika. Maar sal altyd lief bly vir Bethlehem."