Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
121 lekke plekke om te bly
Casa Jaydia is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Bettysbaai, ideaal geleë naby plaaslike winkels, 'n ...
Vakansie Huis by die See is 'n ruim houthuis vir 'n groep vriende of familie 200 m van die see af in Bettysbaai. D...
Oppieknoppie
Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis wat net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand geleë is. Dit is die ideale plek vi...
Sea-esta Betty's Bay is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers wat 'n ontspanne vakansie vir vriende of familie ...
Oceanscape
Oceanscape is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike verblyf aan die voet van die Kogelberge in Bettysbaai met 'n pragti...