Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Bloemfontein het 'n plattelandse gevoel in 'n stadsomgewing. Mense is nog opreg, behulpsaam en vriendelik in hierdie wonderlike stad."
"Bloemfontein is a business hub with good schools, so many people need to go there."
"Ons was aangenaam verras. Volgende keer gaan ons langer bly sodat ons die dorp kan verken."
"Infrastruktuur is soos die paaie baie swak. Die stad het potensiaal, maar moet beter bestuur word."
"My grootse kopseer is dat 99% van die paaie/straate geen padmerke het nie. Daar is geen lyne nie, jy weet nie of jy in n linker of regterbaan is nie, of daar een of 2 bane op of af gaan nie. Dit is baie stresvol as jy van ’n ander dorp is en jy weet nie waar om te gaan nie."
"Bloemfontein is baie lekker as toeristebestemming en inkopiesentrums en natuurlik moet jy nie weeklikse boeremark misloop in Langenhoven Park nie."
"Bloemfontein as stad gaan teleurstellend agteruit. Die tuine en sypaadjies is in 'n toestand. Dis glad nie hoe ek Bloemfontein as jongmens en kind onthou nie. Dis glad nie meer die mooi Rosestad van vroeër nie."
"Was net oornag in Bloemfontein, maar soos in baie ander stede en dorpe is veral duidelik sigbaar."
"Bloemfontein het baie agteruit gegaan, met die munisipaliteit wat nie doen wat hulle moet doen nie, vullis lê die wêreld vol. Eintlik baie hartseer."
"'n Paar mooi interessante plekke, soos die Nasionale Museum en die Oorlogsmuseum. Lekker winkels."