Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

21 @ Benade

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

21@Benade is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Supermark, Bobbiespark, skougronde en Rosepark Hospitaal. Dis die perfekte plek vir moeë reisigers wat op soek is na oornagverblyf of diegene wat 'n rukkie langer in dié stil en rustige omgewing wil kuier.

21@Benade het 4 selfsorgeenhede wat volledig ingerig is. Die eenhede het elk gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai, WiFi en veilige parkeerplek in. Ongelukkig laat die uitleg van die perseel nie troeteldiere of partytjies toe nie. Kyk asb. vooraf of daar parkeerplek beskikbaar is vir abnormale groot voertuie of trokke wanneer parkeerplek vir meer as 1 voertuig nodig is. Ongelukkig kan groot trokke, karavane/kampeerwaens en groot sleepwaens nie geakkommodeer word nie aangesien dit die parkeerplek belemmer en toegang tot die perseel moeilik maak vir alle gaste. Daar word ook voorsiening gemaak vir krag- en wateronderbrekings in die aande.

Die Universiteit van die Vrystaat, SUT, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en die Vrystaat Stadion, kan binne 10 tot 15 minute bereik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 493 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rhynhardt B
5.0
Het die kuier geniet en die woning is naby alle winkelsentrums. Het lekker gebly en rustig geslaap.
Mrt 2025
Junene N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties. Baie lekker.
Mrt 2025
Jacoline B
Gesin met tieners
5.0
Value for money. Always a pleasure to stay here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mari P
5.0
Eintlik heel gemaklik en gerieflik vir so 'n klein spasie. Al die benodigdhede vir 1-2 nagte se oorbly. Oom Fred was baie vinnig met die kommunikasie,...
Sien meer
Mrt 2025
Wynand H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Dalk net nog waaiers. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Dalk...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 658

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 @ Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAImRHmDaJlPo2KGJsOD6XhkEqzzKBSANR066SNv4bFNyGFOBzE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 493 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011