Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Westdene is 'n pragtige, boomryke, ou statige deel van Bloemfontein en in die omgewing is besienswaardighede en goeie restaurante. "
"As 'n ou Bloemfonteiner, was nogal verrassend om te sien hoe Westdene verander het."
"Winkels is naby geleë, woonbuurt stil en rustig en het te alle tye veilig gevoel."
"Ek het my smuktassie tuis vergeet, ons kon by 'n groot mall gaan en alles wat nodig was vir die naweek by Dis-Chem gaan koop. Daar was ook 'n Clicks. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die een wat ons gekies het se kos wat uit die boonste rakke. Ek is nie seker wat daar te doen is in Waverley nie aangesien ons net oornag het, maar vir ons behoeftes was Waverley perfek. "
"Bied goeie fasiliteite en die Boeremark op Saterdae is 'n aantrekkingskrag. Ligging was ideaal vir 'n familie-byeenkoms binne bereik in Groenvlei, Bloemfontein."