Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tula 159

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar.

Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer. Die eenhede sluit 'n Basiese Oornagkamer, Basiese Gesinseenheid, Sakpaseenheid, Standaardkamer, Standaard Gesinseenheid en 'n Wittebroodsuite in. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het WiFi, TV en DStv.

Die wittebroodsuite is romanties en het 'n privaat Jacuzzi en 'n kaggel.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, trampolien, speelarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge en besienswaardughede sluit die Universiteit van Vrystaat, CUT, Mimosa Mall, Waterfront, MediClinic en Vrystaat-sportstadion in wat net 10 minute se ry weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 599 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Adel V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Lekker rustig gebly, diens was baie goed.
Mrt 2025
Danel V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek en alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Ons seuns het ook so lekker gespeel en geswem. Ons sal definitief weer bespreek in...
Sien meer
Jan 2025
Suné J
5.0
Verblyf was veilig, gerieflik en netjies. Ons verblyf was baie aangenaam.
Des 2024
Hannelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van my huis. Ons het in Tula 4 Longer gebly en dis die 1ste gastehuis waar die bed in die eenheid soos my eie bed gevoel het. Johan is 'n vri...
Sien meer
Nov 2024
Emuel H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie waarde vir geld, veral vir 'n gesin met klein kinders. Baie oulike speelplek vir klein kinders en lekker braaiplek. Baie lekker matras. Moo...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 599

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tula 159 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger-laan, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79807fa707c705a4da1063e6951d5a9da248cd7ec1b1ab785b640bdb4411b9c3691107a1418750df783639ecf3635962e076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R615 per nag (plek vir 2) 599 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011