Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word."
"Ons is mal oor Bloubergstrand. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie en naby genoeg aan alles."
"Catch 22 restaurant het vir ons n smaakvolle, goed geprysde aandete gebied!"
"Stappers se paradys en voel veilig om te gaan stap omdat baie mense dit doen. Naby Kaapstad en ander strande."