Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Franschhoek is pragtig. Die pas teen die berg en die dorpie self is 10 uit 10."
"'n Pragtige area met beeldskone uitsigte! Dit is dalk beter om oor 'n naweek die area te besoek as jy van die restaurante en wynplase in die area wil verken, aangesien baie van die wynplase doodstil of toe is gedurende die week. Ons was van Sondag tot Dinsdag hier."
"Die plaasatmosfeer en mooi uitsigte daar laat 'n mens baie rustig voel en kalm in jou gees. Ons sal baie meer hoor die plekke daar wil weet."
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
"Good wine tasting in the area. Beautiful mountains. Brandy distillery. Good shopping mall."