Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Baie mooi en historiese dorp met baie om te sien en te doen. Asook baie oulike winkeltjies en eetplekke!"
"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "
"Beautiful town with all the amenities you might need. Our highlight was the park we could go and walk in."
"Ons het her gebly om na Riebeeck Kasteel en Ceres te gaan. Riebeeck Kasteel was 5/5. Fantasties! Ceres ook 3/5."
"Dis 'n toerisme streek wat nog kan uit brei want die Boland het so baie om te bied."
"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."
"Baie mooi plek. Voel of jy in n ander land is wanneer jy in die strate loop. Pragtig."
"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."
"Ek dink De Doorns kan meer besoek word. Ons het heerlik gebly in die kleindorpie vir 2 dae."
"Nie baie restaurante wat oop is op regte eettye nie. Baie klein en stil. Meer vir wynproewers as families."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."
"Baie sentraal vir besoeke aan wynplase, staproetes en restaurante. Pragtige, skoon dorp met verskeidenheid historiese geboue wat goed instand gehou word."