Verified Reviews
Buffalo City
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Buffalo City
Rated 4.4 out of 5 based on 1018 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Mitford Lodge The Crossing"Nog altyd net die beste plek op aarde."
Chintsa (Cintsa), Buffalo City
Schafli Manor"As jy 'n baie rustige vakansie wil hê, is dit die plek vir jou. Daar is nie veel vir tieners om te doen nie."
"Die N2 deur King Williams Town is baie sleg met geen tekens waar jy moet ry nie. Die verbetering vorder glad nie. Om by Gonubie uit te kom vanaf Port Elizabeth moet besoekers liewer die Port Alfred R72 neem."
"Gonubie is 'n rustige omgewing met baie oulike eetplekke en is redelik veilig. Oos-Londen se infrastruktuur is bietjie rede tot kommer en kort dringende ingryping. Ons het minder veilig daar gevoel."
"Very disappointed with the decaying of the city. Make sure to book a safe area before going to East London."
"Gonubie is just what we needed. As for East London beachfront, more care should be given to keep it clean and safe."
"Gonubie omgewing is mooi en skoon, maar sodra mens verby Beacon Bay-area nader aan Oos-London toe gaan, word dit vinnig beknop en nie so skoon nie."
"Het nie baie tyd daar spandeer nie, eers 1 uur by akkommodasie gearriveer. Ons kon egter geen kitskosplek oop kry nie. Het maar die beskuit geëet wat by akkommodasie beskikbaar was."
Chintsa (Cintsa), Buffalo City
158 on Marlin"Chintsa is 'n pragtige plek, met wonderlike potensiaal. Die dorp, en vir seker die besighede sal moet kyk na maatreëls om die effek van beurtkrag te bowe te kom - verkieslik son- en/of windkrag vir so 'n wonderlike stranddorp!"
"Paaie het vreeslike potholes. Hoofpad is besig om geteer te word. Wat ek wel kan sê, is dat al die mense in al die winkels en lughawe super vriendelik was. Dit het uitgestaan."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Ankervas"Dis een van daai plekke wat mens ten minste een keer in jou lewe moet sien. Maar jy sal weer en weer wil gaan."
"The area of Gonubie in East London is still perfect and clean, but the main CBD town Oxford Street is having a lot of potholes, and gaps in law enforcement when it comes to parking whilst shopping. Travellers can make use of the Hemmingway Mall which is nearer to Sunny spot, Eastern beach is not as clean as it used to be perhaps that is the effect of political instability within the Buffalo City municipality"
"Beautiful mountains and wonderful countryside. The town has become a dump and neglected but still worth a visit to breathe fresh air."
"Ongelukkig soos baie groot stede in die land, is Oos-Londen bemors met vullis en baie ouer geboue word nie instandgehou nie. Gonubie self is 'n pragtige dorpie wat netjies en skoon gehou word."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Ankervas"Morgan's Bay is the most special place, it offers a diverse and wonderful destination that caters to the adventurous traveler ad the weary one looking to recharge."