Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Summerstrand, Sarah Baartman District
Alcyone"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 250"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Anchor Inn Jbay"Droom dorpie, regte dorpie om in af te tree met die mooiste strande en vriendelikste mense."
Fernglen, Sarah Baartman District
Casa Bela"Dis 'n pragtige, goed onderhoude, stil woonbuurt waarvan die ligging perfek by ons reisplan gepas het."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Pragtige dorpie met baie vriendelike mense - jou siel kan daar rus!"
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Rugged Rocks Beach Cottages"Ek is mal oor die dorpie, ons volgende trippie gaan definitief langer wees."
Cannonville, Sarah Baartman District
Little Sister's Accommodation"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Shelly Beach Cottages"Lieflike vakansiebestemming met genoeg besienswaardighede."
Cannonville, Sarah Baartman District
Little Sister's Accommodation"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
Newton Park, Sarah Baartman District
Umoya Cottages"Daar is alles wat 'n mens nodig het binne 'n japtrap van Umoya af. Dis net jammer dit is laagwater. Na agt in die aand hoor jy net die honde, dis lekker stil."
Noorsekloof, Sarah Baartman District
Af-rica"Pragtige plek. Die foto's spreek boekdele. Die netheid en reuk in die plek is 'n teken van perfekte huishouding. Baie dankie."
Gamtoos Mouth, Sarah Baartman District
Gamtoos River Mouth Holiday House"Next time if there's anything faulty or not in working condition the travelling agency or owner should communicate it in advance so the people are aware."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Whales & Waves"Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Tamapa Lodge"Cubata Restaurant se kos is heerlik! Winkels is gerieflik geleë en bied als wat nodig is. Die gebied is netjies en skoon en naby die hoofroetes geleë."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Bay Inn"Rustig en goed geleë. Heerlike en rustige strande."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Baie mooi dorp met 'n rustige en gemaklike leefwyse. Beslis die besoek werd."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Crown River Safari"The Grahamstown area is a great base for exploring the surrounding countryside and offers the opportunity af several game reserves. "