Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Simone's Cottage"Absoluut die moeite werd, met baie interessante mense!"
Joubertina, Sarah Baartman District
Krugers Kraal Stone Cottage"Glad nie sleg nie, aangename mense!"
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Georg Restaurant kan net so wel in die Suidelike Voorstede van Kaapstad gewees het! En dis in Aberdeen, Suid Afrika. Georg Restaurant is 'n moet om te besoek. Die Karoo lam tjops was keurig bedien saam met groente en aartappel-koekies. Die nagereg van malva poeding saam met roomys was heeltemal te veel vir een persoon. Daar is ook ander interessante geregte op die spyskaart, soos wildsvleis saam met blou kaas! Ons gaan weer Georg Restaurant besoek!"
Kareedouw, Sarah Baartman District
Assegaaibosch Country Lodge"Asemrowende klein dorpie met vriendelike mense. Ferrari se pub is 'n moet en daar kry 'n mens organiese heuning te koop."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Royal Hotel Steytlerville"Mooi skoon, rustige Karoodorp om 'n paar dae te rus. Mens kan lekker stap. Baie mooi kerk. Interessante kunswerke. Pragtige Karoo-natuurskoon."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Friedenheim"Just sorry we did not stop over longer, looks like an interesting place."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
La Caribe 58"Jammer dat die toegangsroete dalk problematies kan wees."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Heerlike rustige vakansiebestemming. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Elke's Guesthouse"Die dorp is pragtig. Die uil Huis se mense was baie vriendelik en behulpsaam. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Anchor Drift"Ons het 'n heerlike bootrit saam met 'n vriend wat daar bly op die kanale tot by die oop see gehad en dit was fantasties."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seals"Pragtige dorpie wat ontsettend uitgebrei het sedert my laaste besoek. Plakkers kamp en taxi's in Humansdorp op pad na Kaap St. Francis laat mens ietwat onrustig voel, dalk is ek net oorsensitief a.g.v. negatiewe konnotasies opgebou tydens jare se verblyf in Pretoria in Gauteng."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Avondrust Guesthouse"Baie mooi dorpie en beplan al klaar om hom weer te besoek."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
Wavecrest, Sarah Baartman District
@ Home JBay"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."
Newton Park, Sarah Baartman District
Garden Gate Guest House"Dis baie sentraal vir besigheid, waarskynlik vir toeriste ook."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean View Holiday Apartment No 4"Strand was lekker stil buite die seisoen."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Coral Guest Cottages"Net die drinkwater is 'n groot probleem."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Hummingbird 23 Houtboschbay"Baie netjies, goed versorg, veilig."
Parsons Hill, Sarah Baartman District
Port Elizabeth Guest House"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Peaceful destination where one can just go and relax."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Beach Bum Cabin"Very rustic with very little infrastructure."