Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Reservations"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."
Kabeljous, Sarah Baartman District
Lagune View Apartments"Kebeljous is 'n baie pragtige natuurtoneel om te aanskou soos hulle se prentjiemooi."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Portofino Guest House"A quiet location ideal for a restful break."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer."
Gqeberha (Port Elizabeth) CBD, Sarah Baartman District
GuestHouse on Irvine"Baie mooi toerisme-aantreklikheid en alle historiese geboue sowel as die hawe is baie sentraal geleë."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie interessante en rustige dorpie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Daar is nie te veel om te doen in Port Alfred nie."
Bushmans River, Sarah Baartman District
Fat Fish B&B"Perfect place to enjoy peace and tranquillity."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Home and Away Accommodation"Olive Tree restaurant is 'n juweel. Besoek dit gerus en eet daar!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
The Attic"Wat 'n pragtige voorstad van PE. Alles is so naby, winkelsentrum, rivier, strand en kort afstand na die stad."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters"."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Port Alfred is a very beautiful place."
Kabeljous, Sarah Baartman District
Jacaranda"Jbay het baie uitgebrei met goeie inkopiesentrum. Rustiger en veiliger as PE."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"Pragtige omgewing met al die sitrusbome. "
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Abundance"Perfek geleë, rustig, netjies en baie veilig. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
10 Cinnamon"Ek kan nie glo dat ons nog nooit in St Francis Baai was nie! Ons het vreeslik lekker gebly en julle sal ons verseker weer sien. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Place On The River"Leuk stadje aan de rivier. Het strand was ook prima; mooie natuurgebieden."