Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is skoon en netjies met ;n paar strande. Die kanale is indrukwekkend."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Ocean Breezzz Self-catering Accommodation"Great medical care options - nice to be only 25 mins from Greenacres where I had an appointment."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Willows Resort & Conference Centre"Beautiful and friendly city."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Abaco"Dis eintlik nie so groot nie, maar die restuarante is great en die mense ook!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Claptons 30"Jeffreysbay's city center wasn't quite the holiday destination I would recommend, but the beaches make up for that!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
33 Kingston Place"Jeffreysbaai is ’n heerlike plek met baie om te geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Wonderlike rustige dorpie met vriendelike mense en vol interessante stories. Ons het dit baie geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Bay Inn"Baie swak, lelike, leegstaande geboue. Baie eetplekke is toe of op veiling. Die stad is besig om agteruit te gaan."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Baie beïndruk met hoe mooi skoon die dorp is en die vriendelikheid van almal: van die petroljoggie wat moes help dooie sprinkane afwas tot die personeel in die keurige kafeetjie! Baie vriendelike en ooglopend gelukkige kindertjies oral."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Calico Guest House"Attended high school there. Love Gqeberha."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is bekend vir die Uilhuis, maar daar is soveel meer om te doen, maar mens hoef nie elke dag rond te hardloop nie. Dis ook 'n baie lekker lê-en-rus-dorpie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sou jy iets nodig kry wat jy nie by die plaaslike winkeltjie kan kry nie, is die rit Graaff-Reinet toe 'n baie lekker een."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mooi @ Hippo"Nog elke keer net goeie ervarings gehad. Rustige en vriendelik gemeenskap. Net die kondisie van paaie vererger, maar dit is so in elke area waarna mens reis."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean Symphony"Baie oulike dorp, maar kan gerus iets omtrent die padoppervlaktes doen asseblief."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Mimosa"Grahamstad is ongelukkig besig om agteruit te gaan en ek voorspel probleme vir toerisme. Die paaie raak onbegaanbaar. Dis jammer, want dis 'n ongelooflike mooi dorp."
Joubertina, Sarah Baartman District
Cornelia's Field Guest Cottage"Goeie oornagverblyf op pad na eindbestemming."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Anna's Place"Lekker vakansiedorp en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker vakansieplek."
Joubertina, Sarah Baartman District
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Sadly the roads and infrastructure are not well cared for as we see in most provinces run by the government party. And we travel far and wide."
Steytlerville, Sarah Baartman District
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"Verskriklike netjiese dorpie. Tot die kinders staan reg met hark om skoon te maak. Baie vriendelike mense."