Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 3515 reviews.
"Safe, excellent restaurants, many local activities and places to visit. Also recommend an historical bike tour of the town with Flying Feet."
"Baie mooi en netjies, as daar 'n kafee kan oop wees op 'n Sondagmiddag kan dit beter wees."
"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."
"Ontspanne en stil atmosfeer. Besonders skoon en word mooi instandgehou."
"Verskriklik baie om te ontdek in die omgewing, ry die agterpaaie en grondpaaie."
"If you're looking for a place to relax and destress, then this is the place. You can make a day trip to Oudtshoorn if you like or just stay and enjoy the views."
"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."
"Ongelooflik mooi, paaie is in 'n goeie toestand en ons het wonderlike mense langs die pad ontmoet!"
"Ons was beïndruk maar was te kort daar om Robertson volwaardig te gradeer."
"Do yourself a favour and go to De Rust, a little Karoo town that's a hidden gem."
"McGregor is 'n fantastiese plek. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel wat 'n wegbreek soek."
"Roete 62 is 'n aanwins vir ons pragtige land. Daar is soveel om te sien en doen. Veilige roete."
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Mon Desir Gastehuis"Lekker plek met roetes vir mountain bike ry."