Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Bloubergstrand is an amazing destination regardless of the accommodation you have. It's safe and the view is amazing. "
"It's pedestrian friendly, didn't feel like I wasn't safe walking around during the day. I don't know about when it's dark."
"Mooi, maar baie winderig. Baie sentraal vir ons wat tussen Kaapstad en Malmesbury moet reis."
"Die wind is nie altyd 'n plesier vir ons Transvalers nie, maar dis nie die Strand se skuld nie."
"Strand is wonderlike bestemming vir rustige vakansie. Ook sentraal om omliggende dorpe te besoek."
"Mooiste strand met die mooiste see-uitsig en Tafelberg en Robbeneiland, sal enige tyd weer daar bly. Baie veilig!"
"Vishoek self het vir my 'n bietjie agteruit gegaan, maar dit was nog steeds lekker om op die strand te gaan stap. Ons uitstappies Kalkbaai toe was egter baie lekker, want daar is definitief genoeg om te doen, te sien en plekke om te eet."
"It's very lively at night for those who like the night life, prices a tiny bit expensive in the surrounding shops though."
"Ek het daardie area gekies vanweë 'n nabygeleë konferensie. Maar ideaal geleë - naby aan Kaapstad."
"Skoon en netjies met baie om te sien. Ek het heelwat rondgestap en nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Stad Kaapstad maak baie moeite om mense daar veilig te voel - veral in die middestad."
"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."