Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Net bietjie ver van strande en V&A af, maar oor die algemeen 'n wonderlike area; baie skoon en netjies."
"Bellville is ideaal vir die toeris en die besigheidspersoon. Naby besienswaardighede soos Tafelberg, Seinheuwel, die Kasteel en V&A Waterfront en binne trefafstand van ander aantreklikhede soos Kaappunt, Simonstad en wynplase. Sentraal geleë: middestad, universiteit, ens. maklik bereikbaar. Geen tekort aan winkelsentrums, eetplekke en vermaak nie."
"Bellville is ongelukkig bietjie te ver van die meeste toerisme aktiwiteite, maar ook redelik sentraal geleë."
"A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town."
"Central and close to all tourist attractions in Cape Town and surroundings."