Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Asemrowend die omgewing is pragtig omring deur die berge. Sonsopkoms is pragtig. Skemer oor die see is wonderlik, mens kan lekker sundowners geniet op die strand."
"Rondebosch is 'n baie lewendige plekkie, daar is baie plekke om te gaan uiteet en sommer net rond te loop. "
"Houtbaai is pragtig en so in sy eie baai. Dis naby alles van die Kaap om alles te gaan ontdek."
"Strand is sentraal geleë vir die toekomstige vakansieganger, dit is naby Kaapstad, Houtbaai, Gordonsbaai en so meer, al die plekke wat 'n "moet" besoek is as jy die Kaap besoek! Dis stiller as die gewoel van die stad maar naby genoeg om al die toeristeaantreklikhede te besoek. "
"Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi."
"Die strand is die ideale vakansiebestemming. Daar heers altyd 'n vakansieatmosfeer. Dit is baie sentraal en baie netjies. 'n Mens kan regtig heerlik daar ontspan!"
"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."
"This for me is the most beautiful area of the Cape, there are others but this is very special."
"The Strand, especially Melkbaai is my holiday destination of choice because of the beautiful beach and close proximity of all the shops we needed! "
"Fantastiese skoon plek dis nie die eerste keer dat ons besoek nie ons kinders bly in Somerset Wes. Ek beveel Strand aan by vriende en familie dis pragtig en skoon."
"One thing about the Strand, its accommodation, its side walks, its streets and its shops ... I felt safe moving around. This cannot be said of too many places in South Africa."