Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke."
"Skoon en netjiese dorp en baie rustig met goeie restaurante. Vir 'n goeie steak sal ons definitief Angus aanbeveel."
"Baie mooi omgewing en binne bereik van talle ander besienswaardighede."
"Seaforth is gerieflik geleë, en ander bestemmings is maklik bereikbaar van hier af. Selfs 'n treinrit tot by Muizenberg met verkenningsuitstappies op elke dorp kan aanbeveel word."
"Traffic is terrible in Cape Town so Durbanville is a great location - half way between Cape Town and Stellenbosch/Paarl, so easy to get to either."