Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Die Strand is prentjiemooi en heerlik om rond te snuffel by die vlooimarkte en met al die eetplekke en skoon strande maak dit die ideale vakansieplek, en al die ander strande in die omgewing en winkelsentrums is maklik bereikbaar. Dit is beslis weer in ons visier om soontoe te gaan."
"Baie skoon stad en naby alle besienswaardighede en vriendelike mense. 'n Stad om op trots te wees."
"Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie."
"Die reuk van die hawe se kant af, is met tye baie onaangenaam. Maar die swemstrand is pragtig skoon met mooi uitsigte. Baie nabygeleë winkels en toeriste aantreklikhede. Beslis 'n dorpie wat ons weer sal besoek!"
"Groenpunt is baie sentraal en daarom moet jy voorbereid wees vir baie druk verkeer."
"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."
"Parkeerbeamptes dien as goeie sekuriteit in parkeerareas. Dit lyk ook of die plaaslike bestuur dienste in stand hou."
"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."
"The Strand has lovely beaches especially for kids, and is very central to a lot of attractions."