Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles. "
"Very glad we stay over there. Close to everything actually, nice and quiet! Enjoyed it very much!"
"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."
"Mense gehoorsaam nog padreëls en die strande is skoon. Dit was 'n fees om in Blouberg te kuier. "
"Baie akkommodasie op Kusweg beskikbaar, maar min eetplekke beskikbaar of dan swak bemarking van plekke weg van Kusweg geleë. "
"Ons is mal oor die Kaap. Dis een van die beste toeristebestemmings in die wêreld! Somerset Strand is besonder goed geleë om die hele area te verken. Dis naby aan Kaapstad, die wynroetes, Cheetah Outreach, Ooskus en Weskus. Fantasties!"
"Die ligging van die gastehuis is perfek, strate is netjies en goed gemerk dus kan jy maklik by jou bestemmings uitkom."
"Goed geleë. Naby alles en heerlike strand om te gaan stap. Saans heerlike koel luggie."
"Die pad Chapman's Peak toe is vreeslik besig en kan nogal steurend wees in die nag as jy naby hom bly, maar die omgewing is pragtig en verduidelik hoekom almal daar wil ry."
"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."
"Nice if you want to stay outside Cape Town, but still be able to go there in a short while. "
"Bloubergstrand bly 'n wonderlike vakansiebestemming. Die weer het wonderlik saamgespeel!"