Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Unfortunately, we had bad weather (strong wind and rain) for 4 days of the 4 days that we were there. And therefore confined to our accommodation, watching the waves from our balcony window. Quite disappointing. We were just unfortunate on those days - I do not believe that it is the norm."
"Baie lekker bestemming, baie lekker geleë vanaf lughawe, nie nodig om in stad se verkeer te sit na 'n vlug nie."
"Uitsigte fantasties, veilige stil buurt. Alle geriewe wat jy aan kan dink minder as 'n halfuur op die verste. Wonderlike plek om tuis te gaan."
"Pragtige area. Ongelooflik skoon! Mens kan nie dink dis Suid-Afrika nie! Dit lyk soos Perth, Australia! Vreeslik netjies en skoon!"
"Ek kan net se dit is asemrowend mooi. Baie rustig en rus vir 'n mens se siel na 'n bedrywige besigheiswêreld kon ek net heerlik ontspan."
"Daar is 'n sterk kultuur in terme van herwinning en handgemaakte "crafts" wat baie opwindend is. Die stigma van "dodgy" moet nog bietjie gebreek word maar hulle is goed oppad. Het baie geïnspireerd gevoel na ons besoek."
"Durbanville het baie om aan enige toeris te bied. Die natuurskoon en omgewing pragtig. Restaurante puik."
"Kampsbaai het baie om 'n toeris te bied, mooi waterfront en baie eet- en kuierplekkies op die hoofstrand. "
"Die enigste pluspunt is die ligging van die gastehuis. Flamingovlei is pragtig met die uitsig oor Tafelberg."
"Kan nie regtig kommentaar lewer nie; het laterig daar gekom en is weer vroeg weg."